Pens (kossoort)

Beespens by 'n Italiaanse mark

Pens is 'n soort eetbare voering van die mae van verskeie plaasdiere. Pens word gewoonlik verkry van beeste, varke en skape.[1][2]

  1. "Troppa Trippa". History of tripe, worldwide tripe recipes. Neri Editore, Firenze. 1998. Besoek op 21 Julie 2007.
  2. "The Tripe Marketing Board (UK)".

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy